EVANGELISASIE

Past. Wynand en Juanita Kapp (082 497 5088)

Ons evangelisasie span reël uitreikings in die gemeenskap in samewerking met die verskillende departemente. So maak ons seker dat die gemeenskap kennis neem van ons gemeente en die wonderlike Koning wat ons dien.

“Vir Familie in Christus Gemeente is Evangelisasie ongelooflik belangrik. Daarom het die Evangelisasie Departement namens die Welsyn en Vroueaksie ‘n skenking gemaak in 2014 aan die Rooihuiskraal Biblioteek. As ‘n liefdevolle gemeente glo ons ook daarin om ander ondernemings te ondersteun in hulle projekte. Familie in Christus Gemeente het ‘n bydrae gemaak. van R400 se kos wat geskenk is (12 pakke Macaroni, 12 blikkies baked beans, 12 pakkies soya mince, sop, tee, 12 blikkies ertjies en suiker) asook ‘n groot sak klere vir mense in diepe nood. Die Here verwag van ons om saam te staan en ‘n invloed in die wêreld daar buite te hê.”

Groete en dank,

Ps Wynand & Juanita Kapp = 082 312 7431

 

Rooihuiskraal library 2 Rooihuiskraal library 3 Rooihuiskraal libraryIMG_00001724IMG_00001725